- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Die vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar diĆ© ouens hulle nou bevind: die leĆ«rgimnasium. Hier is die luitenante en korporaals manne om rekening mee te hou. Dit is nou tyd om taai te word, om te leer dat ān man nie moeg is totdat jou wil ingegee het nie ā en hier mĆ”g jou wil nie ingee nie! Sal Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie al die uitdagings, die bloedsweet en boelies in die gimnasium oorleef?






![Soeker na waarheid [K] P](https://www.liginduisternis.co.za/wp-content/uploads/2025/03/augustinus-300x426.jpg)












Resensies
Daar is nog geen resensies nie.