- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Die reeks is bedoel as handleiding by die deurlees van die Bybel van Génesis tot Openbaring tydens huisgodsdiens. In die tweede bundel val die fokus op 1 Konings tot Maleági. Elke dagstukkie bevat ’n Skrifgedeelte, ‘n hoofgedagte en dan volg die vertolking en verduideliking. Die oorsig-gedeelte is bedoel vir die kleiner kinders in die gesin (11-14 jaar) en die insig-gedeelte is bedoel vir die groter kinders (15-18 jaar) en volwassenes. Die agtergrond waaruit die Skrifgedeelte spruit, word telkens verduidelik en is baie insiggewend. Dit maak ’n wêreld oop wat nie algemeen bekend is nie. Heelwat illustrasies is by hierdie tweede deel van die reeks ingebring wat onder meer geografiese liggings duidelik aandui.




















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.