Koning van Katoren

Koning van Katoren
R190

Katoren kort ’n troonopvolger. Die 17-jarige Stach moet ’n reeks take verrig, selfs drake aandurf, in ’n poging om koning te word. Deur Jan Terlouw.

In stock (can be backordered)

SKU: KON01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die koning van Katoren is dood en daar is geen troonopvolger nie. Vir 17 jaar regeer ses nare ministers die land – hulle beweer hulle is op soek na ‘n nuwe koning, maar niks gebeur nie. Op ‘n dag arriveer ‘n seun, Stach, by die paleis.  Stach is op die nag waarop die ou koning van Katoren gesterf Het, gebore en is kort na sy geboorte wees gelaat. Stach word deur sy oom Gervaas grootgemaak om “nie ’n onderdanige man [te] word nie, maar ’n vrymoedige, en indien nodig, parmantige een”. Op sewentien – “presies die ouderdom waarop jy alle reuse, drake en hekse kan aandurf” – begin Stach om ’n reeks take te vervul, in die hoop dat hy die volgende koning van Katoren sal word.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan