- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Richard se stem het gebreek onder die spanning. Sy hart het in sy keel geklop. Hy het gespartel om asem te kry. Sy gedagtes het so vinnig op loop gegaan, dat hy byna nie meer sin daaruit kon maak nie. Die verhaal van Richard Wurmbrand se lyding vir die evangelie terwyl hy vir veertien jaar lank deur die kommunistiese regering van Roemeniƫ in die gevange gehou is.






![Soeker na waarheid [K] P](https://www.liginduisternis.co.za/wp-content/uploads/2025/03/augustinus-300x426.jpg)












Resensies
Daar is nog geen resensies nie.