Skoolverlater, jou toekoms

Skoolverlater, jou toekoms
R50

Bybelstudie vir skoolverlaters met die oog op die volwasse lewe. Deur JH Ellis.

In stock (can be backordered)

SKU: SKO01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Skoolverlaters leef nie ’n lugleegte wat hul voorbereiding vir die volwasse lewe betref nie. Hoewel in ’n oorgangsfase, raak skoolverlaters pynlik bewus van die eise van ’n grootmenslewe. Aan die hand van die Skrif is hierdie publikasie daarop gerig op selfkennis vir die skoolverlater ter voorbereiding vir die volwasse lewe.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan