Gebed
’n Bespreking van gebed aan die hand van Job se worsteling met God en soos beantwoord in die Onse Vader. Deur Hendrik van der Wateren.
Jy hoef nie op ‘n Sondag kerk toe te gaan nie
’n Skriftuurlike en historiese uiteensetting van die belang van die Rusdag en die noodsaaklikheid van erediensbywoning. Deur Roelof Marè.
Die Dordtse Leerreëls
’n Maklik verstaanbare, grafiese uiteensetting van die Dordtse Leerreëls. Deur Johann le Roux.
Hoséa vir vandag
’n Bybelstudie aan die hand van die boek Hoséa. God se getrouheid te midde van die mens se ontrou word beklemtoon. Deur MC Adendorff.
Die lewe op die trekpad
Beleef die wedervaringe van die Voortrekkers op pad na ‘n nuwe onherbergsame woonplek. Deur GC Fourie.
