Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Ons is ‘n voertuig in sy diens

Ons is ‘n voertuig in sy diens

Ons doelwit is om Lig in Duisternis Uitgewers uit te bou tot diĆ© toonaangewende Christelike uitgewery in Suid-Afrika. Soos wat die Here sy 12 apostels en die 120 Christene wat tydens Pinkster byeen was, gebruik het om die evangelie soos ’n veldbrand oor die wĆŖreld te...
Jou naam is jy

Jou naam is jy

’n Naam sĆŖ baie. Dit sĆŖ iets oor jou herkoms en dit weerspieĆ«l jou identiteit. Jou naam sĆŖ wie jy is. Daarom is familiewapens dikwels ’n gewilde muurversiering in huise met ’n trotse familiegeskiedenis. Lig in Duisternis Uitgewers se naam is ook nie uit die lug gegryp...
Die Gebede Van Jesus

Die Gebede Van Jesus

Mark Jones (Vertaal deur ds. Schalk Strauss) Leer Jesus ken deur sy gebede. Jesus se aardse bediening as mens was deur ’n toegewyde gebedslewe gekenmerk. Deur sy gebedslewe kry ons ’n kykie in wat dit beteken om waarlik van God afhanklik te wees. Deur die bestudering...