by admin admin | Sep 3, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers kondig met vreugde die publikasie aan van Pietie die āpaddaā, ān nuwe kinderboek geskryf deur Pieter van Deventer, met illustrasies deur Ester Koning. Die storie vertel van Pietie, ān hasie wat glo dat hy eintlik ān padda is, ten spyte...
by admin admin | Aug 28, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers en AfriforumTV bring vanaf 28 Augustus ān nuwe dokumentĆŖre reeks, Vaste Fondamente, wat kykers deur die vroeĆ« kerk in Klein-AsiĆ« (vandag Turkye) neem. Die reeks wat uit elf episodes bestaan, is beskikbaar by Lig in Duisternis Produksies en...
by admin admin | Aug 11, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers kondig die publikasie van Eva in ballingskap: Die herstel van vroulikheid aan, die Afrikaanse vertaling van Rebekah Merkle se bekende werk Eve in Exile: The Restoration of Femininity. Die boek word in Augustus, Vrouemaand, vrygestel. Eva in...
by admin admin | Jul 21, 2026 | Artikels
ān Boek op ān boekrak lyk dikwels na niks besonders nie. Net ān rugkant tussen ander rugkante. Maar trek dit uit, blaai dit oop, en jy vind dalk ān datum daarin geskryf. ān Naam. ān Boodskap van ān ouma aan haar kleinkind, of ān pa wat dit vir sy seun gegee het toe hy...
by admin admin | Jul 15, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers het pas ān unieke Afrikaanse aktiwiteitsboek vir die jeug gepubliseer: Volg die voetspore van die Bybel deur Daleen Pienaar. Die 80-bladsy boek is gemik op laerskool- en hoĆ«rskoolleerlinge en bied ān vars benadering tot...