by admin admin | Jul 14, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers kondig met groot vreugde die publikasie van die tweede boek in die gewilde Apie-reeks aan. Die apie wat nie groente wou eet nie, geskryf deur Marjan van de Kamp met illustrasies deur Suzanne Coetzer, is nou beskikbaar. ...
by admin admin | Jun 29, 2026 | Artikels
Ons leef in ān tyd van hoogtepunte. Op sosiale media wys mense hul beste fotoās, mooiste vakansies, slimste gedagtes. Niemand plaas sommer ān foto van ān slegte dag nie. Niemand skryf oor die dinge waaroor hulle hul skaam nie. Ons bou ons beeld sorgvuldig, en ons...
by admin admin | Jun 22, 2026 | Artikels
Dit is ān opdrag wat die Here Jesus lank gelede aan sy dissipels gegee het, maar wat vandag nog net so aktueel is: āGee julle vir hulle iets om te eet.ā Hierdie woorde uit Matthéüs 14:16 is vir ds. Schalk Strauss meer as net ān teks. Dit is die hart van sy boek, Gee...
by admin admin | Mei 20, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers (LIDU), ān toonaangewende Christelike Afrikaanse uitgewery met ān gereformeerde grondslag, het vandag die bekendstelling van sy Borg ‘n Boek-veldtog aangekondig. Besighede, organisasies en maatskappye word uitgenooi om finansieel by...
by admin admin | Mei 13, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers stel graag Die belydenisse van Augustinus, ān Afrikaanse vertaling van die klassieke Latynse werk Confessiones bekend. Die vertaling is die werk van professor Jan Scholtemeijer wat die teks met groot noukeurigheid en respek vir beide die...