by admin admin | Mei 20, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers (LIDU), ān toonaangewende Christelike Afrikaanse uitgewery met ān gereformeerde grondslag, het vandag die bekendstelling van sy Borg ‘n Boek-veldtog aangekondig. Besighede, organisasies en maatskappye word uitgenooi om finansieel by...
by admin admin | Mei 13, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers stel graag Die belydenisse van Augustinus, ān Afrikaanse vertaling van die klassieke Latynse werk Confessiones bekend. Die vertaling is die werk van professor Jan Scholtemeijer wat die teks met groot noukeurigheid en respek vir beide die...
by admin admin | Mei 8, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, Paulus se groot brief deur J Aaron White, is ān kindervriendelike gids deur die boek Romeine en is gemik op Bybellesers tussen die ouderdom van 8 en 12 jaar. Die oorspronklike werk, Paulās Big Letter, is in 2020 in...