by admin admin | Mar 31, 2023 | Uit die redakteur se pen
Gedurende Maart het ons WĆŖreldpoĆ«siedag herdenk. NP van Wyk Louw het gebed as āeen van die skoonste vorms van poĆ«sieā beskryf. Dalk is dit omdat gebed so ān eerlike vorm van poĆ«sie is. Dit is die genre waarin gelowiges onbevange die diepste emosies, vrese, vreugdes en...
by admin admin | Mar 28, 2023 | Mediaverklarings
Is jy tien en jonger? Vier Vrydag 31 Maart se Nasionale Vetkrytdag deur die hoofkarakter van Lig in Duisternis Uitgewers (LIDU) se jongste publikasie, Die avonture van Appelkie die muis, met vetkryt te teken. Appelkie die muis is ān baie nuuskierige klein muisie wat...
by admin admin | Mar 9, 2023 | Mediaverklarings
deur Gerrie Radlof Die vierde boek in die Buiter-reeks is pas deur Lig in Duisternis Uitgewers vrygestel. Hierdie reeks neem die leser saam op boeiende avonture van die Buiter, ān man wat ān merkwaardige dubbele lewe lei. Hy word as Å skatryk edelman van die Kaap...