Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Die rak wat nooit leegraak nieĀ 

Die rak wat nooit leegraak nieĀ 

’n Boek op ’n boekrak lyk dikwels na niks besonders nie. Net ’n rugkant tussen ander rugkante. Maar trek dit uit, blaai dit oop, en jy vind dalk ’n datum daarin geskryf. ’n Naam. ’n Boodskap van ’n ouma aan haar kleinkind, of ’n pa wat dit vir sy seun gegee het toe hy...
Hierdie item is in jou mandjie geplaas!