Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Die man wat niks weggesteek het nie

Die man wat niks weggesteek het nie

Ons leef in ’n tyd van hoogtepunte. Op sosiale media wys mense hul beste foto’s, mooiste vakansies, slimste gedagtes. Niemand plaas sommer ’n foto van ’n slegte dag nie. Niemand skryf oor die dinge waaroor hulle hul skaam nie. Ons bou ons beeld sorgvuldig, en ons...
Die kuns van huisbesoek

Die kuns van huisbesoek

Dit is ’n opdrag wat die Here Jesus lank gelede aan sy dissipels gegee het, maar wat vandag nog net so aktueel is: ā€œGee julle vir hulle iets om te eet.ā€ Hierdie woorde uit Matthéüs 14:16 is vir ds. Schalk Strauss meer as net ’n teks. Dit is die hart van sy boek, Gee...
Hierdie item is in jou mandjie geplaas!