by admin admin | Mei 8, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, Paulus se groot brief deur J Aaron White, is ān kindervriendelike gids deur die boek Romeine en is gemik op Bybellesers tussen die ouderdom van 8 en 12 jaar. Die oorspronklike werk, Paulās Big Letter, is in 2020 in...
by admin admin | Apr 9, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers stel ān landswye veldtog bekend rondom die hemelvaart van Christus, met ān openbare manifes wat alle Christene, skole, gemeentes, organisasies en owerhede oproep om die Koningskap van Jesus Christus openlik te erken en prakties te eer. Die...
by admin admin | Mar 31, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers het onlangs Gee julle vir hulle iets om te eet deur ds. Schalk Strauss gepubliseer. Dit is ān praktiese hulpmiddel wat ouderlinge, predikante, Bybelstudievoorgangers en gelowiges toerus om huisbesoeke en Bybelstudiegesprekke meer doelgerig...
by admin admin | Nov 14, 2025 | Artikels
Lig in Duisternis Uitgewers is verheug om die wenners van Katteklets: Die katte van Kathu-skryfkompetisie aan te kondig. Kinders tussen die ouderdom van 5 en 18 jaar het die geleentheid gehad om groot kontantpryse met hul skryfwerk te wen. Hulle kon in vier kategorieƫ...
by admin admin | Nov 12, 2025 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers is dankbaar om deel te kan wees van Solidariteit Helpende Hand se Skooltassie-projek. Hierdie projek voorsien sedert 2007 landswyd goed toegeruste skooltassies aan behoeftige graad 1-leerlinge. Die projek help nie net kinders nie, maar...