Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Die Beiteltjie deur N P van Wyk Louw

Die Beiteltjie deur N P van Wyk Louw

Ek kry ā€˜n klein klein beiteltjie, ek tik hom en hy klink; toe slyp ek en ek slyp hom totdat hy klink en blink. Ek sit ā€˜n klippie op ā€˜n rots: – mens moet jou vergewis: ā€˜n beitel moet kan klip breek as hy ā€˜n beitel is – ek slaat hom met my beiteltjie en diĆ© was...
Trou Ā deur Jan FE Celliers

Trou Ā deur Jan FE Celliers

Ek hou van ‘n man wat sy man kan staan, ek hou van ‘n arm wat ‘n slag kan slaan, ‘n oog wat nie wyk, wat ‘n bars kan kyk en ‘n wil wat so vas soos ‘n klipsteen staan! Ek hou van ‘n man wat sy moeder eer, in die taal uit...
Die jongste burger deur AG Visser

Die jongste burger deur AG Visser

Sed miles,sed pro patria.1 Die kamp In die kamp van die vroue heers stilte en donker,Die ellende genadig bedek deur die nag.Hier en daar in ‘n tent nog ‘n flou liggeflonker,Waar die Engel van Meely – die Doodsengel – wag. In die plaas van...