by admin admin | Aug 19, 2022 | Mediaverklarings
Die eerste boek inĀ DieĀ Buiter-verhaalreeks is pas deur Lig in Duisternis Uitgewers vrygestel. Hierdie reeks beskryf die opwindende avonture van die Buiter, ān man wat ān merkwaardige dubbele lewe gelei het. Hy word as die rykste edelman aan die Kaap gereken: die...
by admin admin | Aug 5, 2022 | Uit die redakteur se pen
Die afgelope skoolvakansie het ons die voorreg gehad om in die Oos-Kaap te gaan kuier. Ons het op Buffelshoek, ān vakansieplaas net buite Cradock, tuisgegaan. Die plaas is aan die voet van die Swaershoekberge geleĆ« met die bekende skrywer Olive Schreiner se graf as...
by admin admin | Aug 4, 2022 | Mediaverklarings
Die regering van Christus in sy kerk het die lig gesien nadat professor WD Jonker se onvoltooide manuskrip in die kelderkamer van sy woonstel gevind is. Die manuskrip is met respek en versigtigheid afgerond en van Å bibliografie voorsien, sodat dit uiteindelik as...