by admin admin | Okt 28, 2022 | Mediaverklarings
Idiomepret, ‘n bordspeletjie wat deur Podiumpret ontwikkel is, het onlangs by Lig in Duisternis Uitgewers die lig gesien.Ā Jy kan jou eie Idiomepret wen deur aan dieĀ kompetisieĀ deel te neem.Ā Skryf ‘n opstel van 150 woorde waarin jy soveel moontlik idiome...
by admin admin | Okt 5, 2022 | Uit die redakteur se pen
Twee weke voor sy dood op 14 Julie 1904, skryf die eertydse president van die ZAR, Paul Kruger, sy laaste boodskap aan sy volk vanuit sy woning in Clarens, Switserland. Hy rig sy volksgenote, wat platgeslaan was nƔ die Anglo-Boereoorlog, se oƫ op die toekoms en skryf...
by admin admin | Okt 2, 2022 | Mediaverklarings
Die Bybelboek Openbaring word dikwels as onverstaanbaar beskryf, maar met sy boekĀ Openbaring: Die boek van die voleindingĀ wil Professor Koos Adendorff lesers laat sien Openbaring is ten diepste ān troosboek vir die kerk. Prof. Koos Adendorff is tans hoof van die...