Neem asseblief kennis dat Lig in Duisternis Uitgewers se kantoor en boekwinkel op 3 en 6 April gesluit is. Aanlyn bestellings kan steeds geplaas word. Dismiss
Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.
Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.
by admin admin | Okt 23, 2024 | Mediaverklarings
Die toonaangewende Christelike uitgewery, Lig in Duisternis Uitgewers, het die Drie Formuliere van Eenheid (Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis en Dordtse Leerreƫls) in Hindi vertaal, en het die voorreg om diƩ publikasie onder die leiding van di....
by admin admin | Okt 11, 2024 | Uit die redakteur se pen
In Lukas 10:38-42 lees ons die verhaal van twee susters, Maria en Martha, en Jesus se besoek by hulle aan huis. Martha het vreeslik rondgeskarrel om alles reg te kry vir Jesus se besoek, terwyl Maria gekies het om stil by Jesus se voete te sit en na Hom te luister en...