- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Die belydenis van Belhar is ān kontroversiĆ«le geskrif. Sommige beskou dat as Skrifgetrou en ander as ān politieke geskrif wat Bybelse waarhede verdraai en misbruik. Ds. Theo Danzfuss bespreek die vraag: Moet die kerk hierdie belydenisskrif bely of bestry?



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.