Writer’s Blog
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
Lorem Ipsum
Curabitur non
NULLA
SIT AMET
NISL TEMPUS
CONVALLIS
QUIS AC LECTUS
Lig in Duisternis Uitgewers stel Borg ’n Boek-veldtog bekend
Lig in Duisternis Uitgewers (LIDU), ’n toonaangewende Christelike Afrikaanse uitgewery met ’n gereformeerde grondslag, het vandag die bekendstelling van sy Borg 'n Boek-veldtog aangekondig. Besighede, organisasies en maatskappye word uitgenooi om finansieel by te dra...
Lig in Duisternis Uitgewers stel ’n unieke Afrikaanse vertaling van Augustinus se belydenisse bekend
Lig in Duisternis Uitgewers stel graag Die belydenisse van Augustinus, ’n Afrikaanse vertaling van die klassieke Latynse werk Confessiones bekend. Die vertaling is die werk van professor Jan Scholtemeijer wat die teks met groot noukeurigheid en respek vir beide die...
Lig in Duisternis Uitgewers stel Afrikaanse kinderboek oor Romeine bekend
Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, Paulus se groot brief deur J Aaron White, is ’n kindervriendelike gids deur die boek Romeine en is gemik op Bybellesers tussen die ouderdom van 8 en 12 jaar. Die oorspronklike werk, Paul’s Big Letter, is in 2020 in...
Lig in Duisternis Uitgewers stel ’n Hemelvaartmanifes bekend
Lig in Duisternis Uitgewers stel ’n landswye veldtog bekend rondom die hemelvaart van Christus, met ’n openbare manifes wat alle Christene, skole, gemeentes, organisasies en owerhede oproep om die Koningskap van Jesus Christus openlik te erken en prakties te eer. Die...
10% discount on books.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
