Wild & Warm
Rebelspoor
Rebelspoor bied ān eerlike kykie op die stryd tussen Boer en Boer tydens die rebellie van 1914-1915. Deur Louis Bothma.
Asterix en die hoofman se skild
Asterix en Obelix soek na die skild wat Vercingetorix aan die voete van Ceaser neergesit het
Asterix by die olimpiese spele
Asterix en Obelix en die ander GalliĆ«rs skryf in vir die Olimpiese Spele, maar die drink van towerdoepa is verbode, want dit is ‘n opkikker.
Asterix en die waarsĆŖer
Asterix is agterdogtig. Is Jowaarlix ān regte waarsĆŖer of ān bedrieĆ«r?
Die krimpvarkies – Drukkies
Kasper en Karla, twee krimpvarkiemaats, kan nie vir mekaar drukkies gee nie. Deur Lucy Tapper en Steve Wilson.
Avonture op die plaas
Ses plaasstories oor die diere op boer Frans se plaas en hulle avonture. Deur Isabella Camino, Delphine Lacharron.
Nuwe avonture op die plaas
Ses plaasstories oor die diere op boer Frans se plaas en hulle avonture. Deur Isabella Camino, Delphine Lacharron.
Die man wat nie gestuit kon word nie
Die ware verhaal van John Welch, ān avontuurlustige Skotse prediker wat nie gestuit het vir die Konings van Engeland of Frankryk nie. Deur Ethel Barret.
Gevaar in die strate van goud
Die verhaal van Adoniram Judson, Amerika se eerste oorsese sendeling. Dit vertel van sy ambisie en bekering en uiteindelike sending na Birma. Deur Irene Howat.
Oloff die seerower – Die blou robyn
Op die seeweg om die Kaap word handelskepe deur bloeddorstige genadelose seerowers bedreig. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff die Seerower.
