Asterix en Cleopatra
Cleopatra beplan ‘n spoggerige nuwe paleis vir Caesar. Haar argitek benodig dringend die hulp van Asterix, Obelix en Kasterolix met sy towerkuns.
Asterix die Galliƫr
Kasterolix, die druĆÆde, word deur die Romeine gevange geneem om uit te vind wat sy towerkragte is. Aterix kom tot die redding.
Oloff die seerower – Die spookskip van Biskaje
Op die seeweg om die Kaap word handelskepe deur bloeddorstige genadelose seerowers bedreig. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff die Seerower.
Asterix by die Pikte
In Pikteland is alles nie pluis nie. MacAber hou homself baas en wil koning word. Sal Asterix en Obelix hom kan keer?
Asterix en die verlore papirusrol
Caeser se skelm uitgewer, Sinus Apocrivus, smee bose planne met Caeser se boek oor die Galliese oorlog.
Oloff die seerower – AasvoĆ«ls van die see
Op die seeweg om die Kaap word handelskepe deur bloeddorstige genadelose seerowers bedreig. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff die Seerower.
Asterix en die Noormanne
Asterix wil by ān bangbroek leer wat vrees is, want hy dink dit laat jou vlieg
