Gebore vir ‘n tyd soos hierdie
'n Omvattende kommentaar op die boek Ester met eietydse toepassings en preektoerusting.
Openbaring: Die boek van die voleinding
Amazon skakel: https://amzn.to/3CgNRjx Die boek Openbaring laat mense gewoonlik regop sit. Baie vind dit totaal onverstaanbaar, terwyl ander weer voorspellings daarin sien wat in hulle tyd besig is om waar te word. Talle boeke is al oor hierdie Bybelboek geskryf, Bybelstudies daaroor gedoen en preke daaroor gelewer. Heelwat van die boeke, studies en preke is […]
GĆ©nesis ā Die boek van oorspronge (‘n Bybels-teologiese inleiding tot die Bybel)
ān Inleiding tot die boek GĆ©nesis vanuit ān Bybels-teologiese invalshoek. Die begin van die heilsgeskiedenis soos vervul in Christus. Deur JAE Adendorff.
Kommentaar op die brief van Judas
ān Kommentaar met kritiese verwysings na die Griekse teks, die 1953-vertaling, die 1983-vertaling, die Nuwe Lewende Vertaling en vrae vir Bybelstudie. Deur S. Botes.
Kommentaar op die brief aan FilƩmon
ān Kommentaar met kritiese verwysing na die Nuwe Afrikaanse Vertaling en vrae vir Bybelstudie. Deur S. Botes.
Sola Scriptura ā Deel 3: Jesaja ā MaleĆ”gi
Bybelstudiehulpmiddel en kommentaar: Jesaja tot MaleƔgi. Deur C van der Waal.
Sola Scriptura ā Deel 1: GĆ©nesis ā Josua
Bybelstudiehulpmiddel en kommentaar: GƩnesis tot Josua. Deur C van der Waal.
Sola Scriptura ā Deel 2: Rigters ā Hooglied
Bybelstudiehulpmiddel en kommentaar: Rigters tot Hooglied. Deur C van der Waal.
