Handleiding vir kerklike administrasie
Praktiese wenke vir die sinvolle en effektiewe hantering van kerklike administrasie. Deur Lee Greyling.
Drie mans kom in Heidelberg aan
Agtergrond en ontstaansgeskiedenis van die Heidelbergse Kategismus en die Nederlandse Geloofsbelydenis. Deur Thea B van Halsema.
Finansiƫle bestuur deur kerkrade
Beginsels en riglyne vir die verantwoordelike en effektiewe bestuur van kerklike finansies. Deur CJ de la Rey.
Nils Holgersson se wonderbaarlike reis
Die wonderbaarlike reis van Nils Holgersson deur Lapland op die rug van ān wildegans nadat hy in ān kabouter verander is. Deur Selma Lagerlƶf.
Jou roeping in die Koninkryk – Band 1
Sendingbeleid van die AP Kerk met praktiese wenke vir die organisering van sendingwerk.
Jou roeping in die Koninkryk – Band 2
Antwoorde op moeilike geloofsvrae waarmee gelowiges gekonfronteer word. Deur Roelof MarĆØ.
Die bedekking weggeneem
ān Eenvoudige leesgids by die bestudering van Openbaring wat help om die beeldspraak, simboliek en boodskap van die boek te verduidelik. Deur JH Theron.
Belhar – bely of bestry?
Ds. Theo Danzfuss beantwoord die vraag of die belydenis van Belhar Skriftuurlik of polities gedrewe is.
