Korrels uit Korinthiƫrs
‘n Bybelstudie met moontlike antwoorde agterin die boek opgeneem. Deur SD Nel.
Maak my U weƫ bekend: Tweede tafel van die wet
ān Bybelstudie oor die tweede tafel van die wet wat gelowiges begelei in hul liefde vir God en hul naaste. Deur WJA van Schalkwyk.
Ons weet dat ons uit God is – ‘n Reeks preke uit die Eerste Brief van Johannes
Boodskappe uit 1 Johannes met die fokus op innerlike blydskap en identiteit. Deur EM Viljoen.
Getroos in lewe en in sterwe (1)
Preekbundel aan die hand van die Heidelbergse Kategismus Sondag 1-16. Deur EM Viljoen.
Getroos in lewe en in sterwe (2)
Preekbundel aan die hand van die Heidelbergse Kategismus Sondag 17-24. Deur EM Viljoen.
Om Christus te ken
'n Bybelstudie om Christus beter te leer ken, lief te kry en die vrug daarvan te dra. Deur S Botes, GJ Hugo, J Bosman en HJ Smith.
Skoolverlater, jou toekoms
Bybelstudie vir skoolverlaters met die oog op die volwasse lewe. Deur JH Ellis.
Ewige waarhede: Nederlandse Geloofsbelydenis
ān Bybelstudie aan die hand van die Nederlandse Geloofsbelydenis. Deur AS van Staden.
God laat groei
‘n Feesbundel ter herdenking van die tienjarige bestaan van die Afrikaanse Protestantse Kerk. Deur MC Adendorff, WM GrovĆ© en A Britz.
Die Bybel in blokkies: Spreuke
Blokraaisels uit die boek Spreuke. Wysheid en riglyne vir ‘n mooi lewenswandel is hierin vervat. Deur Annamarie du Toit.
Die goue draad: Van Moria tot Gólgota
God se verlossingsplan loop soos ān goue draad deur die Ou Testament en vind sy vervulling in Jesus Christus. Deur GJ Hugo.
Gee ons ‘n land
Gebed
ān Bespreking van gebed aan die hand van Job se worsteling met God en soos beantwoord in die Onse Vader. Deur Hendrik van der Wateren.
Reddingsaksie in die nag
Die merkwaardige verhaal van Amy Carmichael se werk in Indiƫ. Deur Kay Walsh.
Die Dordtse Leerreƫls
ān Maklik verstaanbare, grafiese uiteensetting van die Dordtse LeerreĆ«ls. Deur Johann le Roux.
God se elite
Jy hoef nie op ‘n Sondag kerk toe te gaan nie
ān Skriftuurlike en historiese uiteensetting van die belang van die Rusdag en die noodsaaklikheid van erediensbywoning. Deur Roelof MarĆØ.
