Kerkorde 2023 ā Elektronies (PDF-formaat)
Kerkorde met ordereƫls, bylaes en sinodebesluite van die Afrikaanse Protestantse Kerk.
Kerkorde 2023
Kerkorde met ordereƫls, bylaes en sinodebesluite van die Afrikaanse Protestantse Kerk.
Helde met Hoewe – Fleur
Waar is jou sondes?
Die preek is ān passievolle beroep op alle lesers om erns te maak met bekering en hul lewens opnuut aan Christus toe te wy. Die skrywer, JC Ryle, se woorde is ān kragtige herinnering dat bekering nie ān eenmalige besluit is nie, maar ān lewenslange proses vanĀ heiligmaking. Ryle praat oor die aard van bekering, die […]
Pitkos tot nadenke
God is by sy kinders betrokke. Die woordblokke poog op ān beskeie manier om sommige van hierdie Bybelse hoogtepunte toe te lig. Elke deelnemer sal pitkos kan delf uit hierdie alledaagse tydverdryf. Sommige woordblokke verg meer naslaanwerk, aangesien daar nie altyd maklike, klinklare antwoorde is nie. Die liefde vir die Woord van God kleur egter […]
In die spore van Jesus: Van kruis tot kroon
Wil jy weet hoe ān Christen moet dink en praat en leef om in Jesus se spore te volg? Dan is hierdie boek vir jou. Aan die hand van vier temas wys dr. Beeke jou hoe om ān Bybelgetroue navolger van Christus te wees. Om die kroon van kindskap te beĆ«rwe, moet Christene by kruisdra […]
Die Buiter ry snags (boek 5)
Jean de Moreaux tik Rower teen die sy. Die perd spring teen die helling uit. Hy koers reg op ān kol af waar daar ān opening tussen die fakkels is.
