Die Buiter se geheim (boek 6)
In hierdie sesde Die Buiter-boek, is James Surrock een van min mense aan die Kaap wat weet dat Jean de Moreaux en die Buiter een en dieselfde persoon is.
Sondagviering
NĆ” sy opstanding het die opgestane Here Jesus Christus veertig dae gebruik om sy dissipels oor die dinge van die koninkryk te leer (vgl. Hand. 1:3). Hy het hulle verstand geopen om te verstaan dat die Skrifte in Hom vervul is (vgl. Lk. 24:44-45). Die bepalings van die Ou Testamentiese sabbat is in Christus se […]
Boustene van die Koninkryk (Graad 2)
Hierdie splinternuwe, interaktiewe verbondsonderrigboek vir graad 2-verbondskinders, bevat 27 Bybelverhale van die Ou en Nuwe Testament in maklik verstaanbare Afrikaans. Dit is propvol kleurvolle illustrasies, inkleurprente, plakkers en opbouende Bybelverse om te memoriseer. Die graad 2-verbondsonderrigboek is die eerste in ‘n reeks van drie boeke. Saam wil die boeke, in breĆ« trekke, jonger verbondskinders die […]
⦠kennis van die Heilige is verstand (Kerkjaarboek 2024 dagstukkies)
Lig in Duisternis Uitgewers het besluit om ān versameling van dagstukkies uit die afgelope 35 jaar in ān feesbundel saam te voeg. Toe ons egter ān seleksie uit die dagstukkies van die afgelope 35 jaar moes maak, was die keuse so moeilik dat ons besluit het om die feesbundel eerder oor twee jaar uit te […]
Is jou saak met God reg?
Is jou saak met God reg? Sukkel jy om met mense oor geloof en die Here Jesus te praat? Die kleurvolle strokiesprent, Is jou saak met God reg? is ‘n handige uitreikhulpmiddel om jou te help om jonk en oud tot sondebesef en verlossing te begelei. Dit wil mense oproep om na te dink oor […]
Boustene van die Koninkryk (Graad 1)
Hierdie splinternuwe, interaktiewe verbondsonderrigboek vir graad 1-verbondskinders, bevat 27 Bybelverhale van die Ou en Nuwe Testament in maklik verstaanbare Afrikaans. Dit is propvol kleurvolle illustrasies, inkleurprente, plakkers en opbouende Bybelverse om te memoriseer. Die graad 1-verbondsonderrigboek is die eerste in ‘n reeks van drie boeke. Saam wil die boeke, in breĆ« trekke, jonger verbondskinders die […]
Engele – Diensknegte van die Lewende God
Die mistieke wĆŖreld sal ons altyd betower. Mense word aangegryp en geboei deur die dinge wat hulle nie kan sien nie en daarom word daar soms baie nuuskierig ondersoek daarna ingestel. Met hierdie Bybelstudie is gepoog om baie vrae en misverstande wat oor die onderwerp bestaan, Bybels te beantwoord. Deur Skrifgebonde Bybelstudie ontdek ons die […]
Fanie se veldskooldae
Fanie verruil die plaasskool vir veldskool. Hy skiet vir die pot, jagluiperds en oorleef in die berge. Deur PJ Schoeman.
Stalmaats Omnibus 4
Stalmaats Omnibus 3
Stalmaats Omnibus 2
