Bedoelde land
Die regering van Christus in sy kerk
ān Volledige beskrywing van die ontwikkeling van die gereformeerde kerkreg ā vanaf die voorlopers van Calvyn tot ongeveer 1965. āDie bestudering van Kerkreg behels onder andere ook die geskiedkundige ontwikkeling daarvan. Daarom is hierdie kosbare werk van Jonker sedert die eerste uitgawe deel van die voorgeskrewe werke aan die AP Akademie. Jonker toets deurlopend die […]
‘n Hart vir verlorenes
Die verhaal van die Amerikaanse sendeling, David Brainerd. Hy was bekend vir sy verkondiging van die evangelie aan die Indiane. Deur Brian H Cosby.
Verwoerd aan die woord – Die laaste vier jaar
ān Versameling toesprake deur dr. H.F. VerwoerdĀ soos gelewer gedurende die laaste vier jaar van sy lewe. Deur Wilhelm Verwoerd.
Voortrekkermense (6 boeke)
Beleef die Groot Trek deur die oĆ« van die trekkers self. Voortrekkermense bevat ān reeks belangrike brondokumente oor die Groot Trek. Deur Gustav Preller.
Verwoerd – Só onthou ons hom
In Só onthou ons hom, tree dr. H.F. Verwoerd as mens na vore. Hy word onthou as vriend, gesinsman, volksman, raadsman en leier. Deur Wilhelm Verwoerd.
Die buffel struikel (sagteband)
Die storie van 32 Bataljon tydens die Bosoorlog in Angola. Deur Louis Bothma.
Vat jou goed en trek Ferreira
Kort nĆ” die Vrede van Vereeniging val die Ferreira-bende Suid-Afrika vanuit Duits-Suidwes-Afrika binne om dit van Britse heerskappy te bevry. Deur Louis Bothma
‘n Stem vir martelare
Die verhaal van Richard Wurmbrand se lyding vir die evangelie onder die kommunistiese owerheid van Roemeniƫ. Deur Catherine MacKenzie.
Die Tswanas se weldoener
Die lewensverhaal van Robert Moffat wie se sendinghart brandend was vir die mense van Afrika, in besonder die Tswanas. Deur Irene Howat.
Begin van die hervorming – Martin Luther
Die verhaal van die kerkhervormer, Martin Luther. Lees hoe God hom geroep en in die kerk gebruik het. Deur Catherine MacKenzie.
Die hervorming in Switserland – Ulrich Zwingli
Die lewensverhaal van die Switserse Hervormer, Ulrich Zwingli. Sy geloof het elke deel van sy lewe beĆÆnvloed. Deur William Boekenstein.
Gedenkboek
NĆ” die duisternis ā Lig: Johannes Calvyn
Johannes Calvyn, die groot Hervormer, se lewensreis van die donker dieptes van valse leringe tot die lig van die evangelie. Deur Catherine Mackenzie.
Dapper kinders van Suid-Afrika
‘n Versameling van 36 heldeverhale wat ān blik gee op die heldemoed wat Suid-Afrikaanse kinders jonger as 16 jaar. Deur DJ Kotze.
Tien seuns wat ‘n verskil gemaak het
Tien seuns uit die kerkgeskiedenis en Reformasie wat 'n verskil in die wĆŖreld gemaak het. Deur Irene Howat.
Tien seuns wat met hulle talente gewoeker het
Kort sketse oor die lewens van tien seuns wat ān verskil in die wĆŖreld gemaak het: Paul Brand, CS Lewis, CT Studd, JS Bach ⦠Deur Irene Howat.
