Die wedloop voltooi
Eric Liddell se lewensverhaal sluit meer in as sy weiering om op ān Sondag aan die Olimpiese 100 m-finaal deel te neem. Deur John Keddie.
Die vryheidsvegter
William Wilberforce het vir 45 jaar geveg om ān einde aan slawehandel te maak. Deur Derick Bingham.
Die kinders se held
Die lewensverhaal van George Müller wat deur sy welsynwerk onder die weeskinders van Bristol, sy liefde vir Christus uitgeleef het. Deur Irene Howat.
Kaptein van ‘n slaweskip word ‘n kampvegter teen slawehandel
Die lewensverhaal van John Newton, eens slawehandelaar, wat kampvegter vir die beƫindiging van slawehandel geword het. Deur Irene Howat.
Geen berg te hoog
Die aangrypende lewensverhaal van Gladys Aylward, wat beide spioen en sendeling in China was. Deur Myrna R Grant.
Tien seuns wat die wĆŖreld verander het
Tien seuns wat as volwassenes die wĆŖreld verander het. Deur Irene Howat.
Skoene vir jou – met liefde
Die merkwaardige lewensverhaal van Paul Brand se baanbrekerswerk onder melaatses in Indiƫ gedoen en ty verkondiging van die evangelie. Deur Lucille Travis.
Die reis van ‘n pelgrim – John Bunyan
Die lewensverhaal van John Bunyan, skrywer van The Pilgrimās Progress. Deur Brian H Cosby.
Die begin van ‘n avontuur: Hudson Taylor
Die lewensverhaal van Hudson Taylor en sy ontberinge as sendeling in China. Deur Catherine Mackenzie.
Die prediker wat versot was op spinnekoppe
Die lewensverhaal van die Amerikaanse Puritein, Jonathan Edwards wat God oral in die skepping raakgesien het. Deur Christian Timothy George.
Die prins van die predikers – Charles Spurgeon
Die lewensverhaal van Engelse prediker, Charles Spurgeon, een van die mees gevierde predikers van alle tye. Deur Christian Timothy George.
Redding van die suidsee eilande
Die verhaal van die Skotse sendeling, John Paton en sy sendingwerk in die Suidsee-eilande. Deur Kay Welsh.
‘n Stem soos ‘n basuin
Die lewensverhaal van die beroemde Engelse prediker, George Whitefield wat gedurende sy lewe meer as 18 000 preke gelewer het. Deur Lucille Travis.
Lig in Lisuland
Die merkwaardige verhaal van Isobel Kuhn en haar werk onder die Lisu-mense van Asiƫ. Deur Irene Howat.
Die oorlosiemaker se dogter
ān Verhaal van God se liefdevolle versorging te midde van uiterste lyding in ān Nazi-konsentrasiekamp. Deur Corrie ten Boom.
Tien seuns wat enduit volgehou het
Tien seuns wat uiteindelik ter wille van hulle geloof sou ly en sterf. Hulle lewensverhale is ān inspirasie vir gelowiges. Deur Irene Howat.
Tien seuns wat geskiedenis gemaak het
Die inspirerende lewensverhale van tien seuns wat later groot leiers in die kerk sou word en deur hul optrede die wĆŖreld sou verander. Deur Irene Howat.
Tien dogters wat enduit volgehou het
Die inspirerende lewensverhale van tien vroue wat in hul geloof volhard en enduit volgehou het. Deur Irene Howat.
Tien dogters wat met hulle talente gewoeker het
Die lewensverhale van tien vroue uit die kerkgeskiedenis wat ān verskil in die koninkryk gemaak het. Deur Irene Howat.
