Die streke van Jakkals en Wolf 3

Die streke van Jakkals en Wolf 3
R65

Wolf leer vlieg en Wolf is Jakkals se ryperd. Deur Francois Maree.

In stock (can be backordered)

SKU: JAK03
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het ‘n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke … Wolf leer vlieg Wolf wil vir Leeu uitdaag tot ’n geveg om die koningskap. Jakkals het ’n plan – Aasvoël kan Wolf leer vlieg om hom ’n beter kans in die geveg te gee. Maar Boer se eg lê met die skerp kant boontoe. Wolf is Jakkals se ryperd Jakkals maak asof hy ernstig siek is. Arme Wolf glo hom – en daar spring Jakkals soos ’n wafferse ruiter op sy rug. So kom hulle by Leeu se fees aan tot groot vernedering van arme Wolf.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan