- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het ‘n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke ⦠Jakkals en Wolf bou huis Jakkals en Wolf bou ān nuwe rondawel vir Leeu. Wolf werk dat die sweet hom afloop ā en Jakkals lĆŖ en slaap. Dis net wanneer Leeu met die kos aankom, dat hy allerhande planne maak … Leeu se kind is siek Op ān dag sit Jakkals en kyk hoe Wolf ān jong koedoe plattrek. Van daardie vleis moet hy in die hande kry. Gelukkig raak Leeu se kind siek …



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.