Die Wit Rokkie

Die Wit Rokkie
R75

Hierdie verhaal beeld die kern van die evangelieboodskap uit en help kinders om Christus se plaasbekledende offer te verstaan. Deur Annamarie du Toit.

In stock (can be backordered)

SKU: WIT01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Jannie, Maryna en hul ouboet kuier saam met Pappa en Mamma by hul niggies in Engeland. Hulle gaan almal saam na die prins se bruilof toe. Maryna mors egter haar wit rokkie vuil omdat sy ongehoorsaam is. Haar rokkie is vuil en sy word gestraf vir haar ongehoorsaamheid. Gelukkig daag haar ouboet op en bied aan om haar straf namens haar te dra. Hy sorg dat sy ’n nuwe wit rokkie kry sodat sy die bruilof van die prins kan bywoon. Hierdie verhaal bied die kern van die evangelieboodskap uit en stel klein kindertjies in staat om Christus se plaasbekledende offer te verstaan. Amazon skakel: https://amzn.to/3rDBZCE

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan