- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Klein Grillie Spinnekop spring op ‘n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het ‘n ander antwoord … ‘n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.