Klein grillie spinnekop – Die nuwe sussie

Klein grillie spinnekop - Die nuwe sussie
R120

Klein Grillie Spinnekop kry binnekort ‘n babasussie. Wat moet hy verwag? Hoe sal dit wees met nog ‘n ekstra lyfie in die huis …? Deur Diana Amft

In stock (can be backordered)

SKU: KLE07
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Klein Grillie Spinnekop kry binnekort ‘n babasussie. Hy weet glad nie wat om te verwag nie. Hoe sal dit wees met nog ‘n ekstra lyfie in die huis …? Saam met sy maats gaan soek hy die antwoorde by die dierebabas in die bos. Hy leer ook dat die koms van sy sussie niks verander aan sy ouers se liefde vir hom nie.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan