- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde – dit is sy verjaardag. Hy het sy web met blommetjies versier en almal kom vier dit saam met hom: Oom Langbeen, Tant Fiena en al die maats. Ook Tante Tarantula, pas terug van ‘n safari af, sorg vir ‘n klomp verrassings … ‘n Meevoerende verjaardagstorie waarin kinders saam met Grillie die wonders van Afrika ontdek.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.