Klein grillie spinnekop – Kom, ons speel skool!

Klein grillie spinnekop - Kom, ons speel skool!
R120

Klein Grillie Spinnekop gaan binnekort skool toe en hy borrel oor van opgewondenheid. Deur Diana Amft

Beskikbaar op terugbestelling

SKU: KLE06
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Klein Grillie Spinnekop gaan binnekort skool toe en hy borrel oor van opgewondenheid. Wat leer jy nou eintlik in ‘n skool? Is dit lekker om te leer? En sal daar dan nog tyd vir speel ook wees? ‘n Meevoerende prenteboekavontuur wat opgewondenheid oor die vooruitsig van skool toe gaan aanwakker.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan