My Troetelwalvis Roosmaryn

My Troetelwalvis Roosmaryn
R65

Verhale in rymvorm vir kleuters. Deur Carin Krahtz.

In stock (can be backordered)

SKU: TRO01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Waarom eet kalkoene nie lemoene nie? Want lemoene maak kalkoene pampoene … Hierdie boekie is enig in sy soort en die verbeeldingryke kleuter en ouer sal hulle in die vertellinge verlustig tesame met die besondere volkleur-illustrasies. Party verhale is in versrym geskryf en vol avontuur en humor.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan