Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Boekwinkel

Kommentaar op die brief van Judas

Kommentaar op die brief van Judas

08/06/2021

’n Inleiding tot en kommentaar op die brief Judas met bykomende Bybelstudies. Deur S Botes.

R90
Kommentaar op die Brief van Filémon

Kommentaar op die Brief van Filémon

08/06/2021

Die Christelike evangelie hou rekening met kulturele, rasse- en klasseverskille. Die evangelie verander die aansprake en oortuiging van die mens se hart en bring vernuwing in lewe en gemoed en versoening tussen mense, omdat hulle vóóral met God versoen is.

R70
Die Kerk in die katakombes – Argeologiese ontdekkings in die Bybellande

Die Kerk in die katakombes – Argeologiese ontdekkings in die Bybellande

08/06/2021

R300
God met ons op pad – Bybelstudie uit Exodus 1-20

God met ons op pad – Bybelstudie uit Exodus 1-20

08/06/2021

Menige skryer het die lewe al as ‘n reis bestempel. Die Lewe is “op pad wees” … Die volk Israel was slawe in Egipteland en die Here het hulle uitgelei op pad na die beloofde land. Kom verken opnuut hoe Hy met hulle op pad was en vir hulle gesorg het. Dié Bybelstudie is bedoel […]

Original price was: R80.Current price is: R80.
Gedenkboek

Gedenkboek

08/06/2021

R55
Dobbelary, lotery en verwante afgode

Dobbelary, lotery en verwante afgode

08/06/2021

’n Skriftuurlike beoordeling van die etiese kwessies rondom dobbelary en lotery as kerklike en maatskaplike probleem. Deur WA Burger.

R10
Die Nederlandse Geloofsbelydenis

Die Nederlandse Geloofsbelydenis

08/06/2021

’n Maklik-verstaanbare grafiese uiteensetting van die Nederlandse Geloofsbelydenis. Deur Johann le Roux.

R115
Die Bybel oorvertel vir oud en jonk

Die Bybel oorvertel vir oud en jonk

08/06/2021

Oorvertelling van Bybelse verhale waarin die eenheid tussen die Ou en Nuwe Testament eerbiedig word. Deur Gesina Ingwersen.

R565
Bybel in blokkies – Psalms 1-29

Bybel in blokkies – Psalms 1-29

08/06/2021

Blokkiesraaisels uit Ps. 1-29. Deur Annamarie du Toit.

R85
My Troetelwalvis Roosmaryn

My Troetelwalvis Roosmaryn

08/06/2021

Verhale in rymvorm vir kleuters. Deur Carin Krahtz.

R65