Steinaecker’s Horse: ‘n Histories-Argeologiese rekonstruksie
Leer ken Steinaecker’s Horse – ‘n vrywilligerseenheid wat tydens die ABO in die Krugerwildtuin gestassioneer was. Deur Anton van Vollenhoven.
Huisgodsdiens
’n Pastorale gids wat gesinne oproep tot gereelde en passievolle huisgodsdiens, met praktiese antwoorde op besware en uitdagings. Deur J Beeke.
Kerkgeskiedenis 101: Twintig eeue se hoogtepunte
Kerkgeskiedenis 101 bied ’n kort, insiggewende oorsig van 20 eeue se hoogtepunte in die Christelike kerk. Skrywers: Sinclair Ferguson, Joel Beeke, Michael Haykin.
Volg God voluit: ’n Inleiding tot die Puriteine
’n Basiese inleiding tot die Puriteine deur Joel Beeke en Michael Reeves. Spesiale aanbieding: Indien jy ’n beker met die Puriteine se aanhalings saam met 𝑉𝑜𝑙𝑔 𝐺𝑜𝑑 𝑣𝑜𝑙𝑢𝑖𝑡: ’𝑛 𝐼𝑛𝑙𝑒𝑖𝑑𝑖𝑛𝑔 𝑡𝑜𝑡 𝑑𝑖𝑒 𝑃𝑢𝑟𝑖𝑡𝑒𝑖𝑛𝑒 koop, betaal jy slegs R300. Jy spaar R40.
Een man en een vrou
Wat die Bybel leer oor die huwelik en selfdegeslagverhoudings. Geskryf deur Joel Beeke en Paul Smalley.
Leerbelde
Leerbelde is nie net stylvol nie, maar ook betekenisvol – jy dra wie jy is aan jou lyf! Wat kry jy? Goeie kwaliteit leer (40 mm breed; 4 mm dik) Twee ontwerpopsies: Vrug van die Gees (liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing) / IXTHUS-simbool Twee kleuropsies: bruin/swart Netjiese verpakking Dubbel gestik
Twyfelhoekies
Die rubriek, Twyfelhoekies, verskyn sedert 4 Mei 2011 in die gemeenskapskoerant Noordkaap, ’n koerant van Media 24, deesdae onder die naam NoordkaapBulletin. Die skrywer van hierdie weeklikse rubriek is Hannes Noëth, ’n kaalvoet-plaasseun van die plaas Twyfelhoek, tussen Koffiefontein en Petrusburg. Hy noem die rubriek na sy grootwordwêreld, want sê hy, “daar het ek geleer […]
Die apie wat nie kan stilsit nie
Apie se gevroetel sorg dat sy oral waar sy kom in die warm water beland. Ai, sal sy ooit kan leer om stil te sit? Geskryf deur Marjan van de Kamp.
In my element
Hoe goed ken jy die elemente van die periodieke tabel? Leer al die elemente speel-speel ken!
