Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Boekwinkel

Verken die rykdom van die Woord: Psalm 11-15

Verken die rykdom van die Woord: Psalm 11-15

08/06/2021

’n Bybelstudie uit Ps. 11-15. Deur CI van Heerden, AM van Heerden en MC van der Lith.

R100
Van angs tot ekstase – God en ons vyeblare

Van angs tot ekstase – God en ons vyeblare

08/06/2021

Preke uit Hábakuk, tien verskynings van Jesus tussen Paassondag en Hemelvaart en ’n reeks uit Génesis 3. Deur EM Viljoen.

R90
Rut: Pion of Pionier – Beslissings, Beskikkings & Bestemmings

Rut: Pion of Pionier – Beslissings, Beskikkings & Bestemmings

08/06/2021

Dit is in besonder die samehang tussen Goddelike beskikking en menslike beslissing wat my aangegryp het. Was Rut en die ander karakters maar net pionne op die groot skaakbord van die lewe wat deur God of wie ook al na willekeur rondgeskuif is? Dit is veral my bewondering vir die Herskepper wat lewens kan verander […]

R70
Rondom Jerusalem is berge

Rondom Jerusalem is berge

08/06/2021

Preekbundel oor verskeie geloofstemas: Bekering, opstanding, geloofsgehoorsaamheid, oorgawe, tugtiging en meer. Deur AJ van Niekerk.

R65
Rigters roep na redding

Rigters roep na redding

08/06/2021

’n Bespreking van die rigters van Israel kort ná die intog in die beloofde land met Jesus Christus as veertiende Rigter. Deur GJ Hugo.

R135
Die Rabbi op die berg (Vind berusting in die lewe)

Die Rabbi op die berg (Vind berusting in die lewe)

08/06/2021

’n Preekbundel met boodskappe wat gelowiges help om sin te maak van die verloop van die lewe onder God se genadige beskikking. Deur EM Viljoen.

R145
Ons weet dat ons uit God is – ‘n Reeks preke uit die Eerste Brief van Johannes

Ons weet dat ons uit God is – ‘n Reeks preke uit die Eerste Brief van Johannes

08/06/2021

’n Preekbundel uit 1 Johannes met die fokus op innerlike blydskap en identiteit. Deur EM Viljoen.

R80
Maak my U weë bekend – Tweede tafel van die wet

Maak my U weë bekend – Tweede tafel van die wet

08/06/2021

’n Bybelstudie oor die tweede tafel van die Wet wat gelowiges begelei in hul liefde vir God en hul naaste. Deur WJA van Schalkwyk.

R125
Korrels uit Korinthiërs

Korrels uit Korinthiërs

08/06/2021

Die hawestad Korinthe en onsedelikheid was amper sinoniem in die tyd van die apostel Paulus. Die Christene in Korinthe het begin redeneer dat ‘n mens (Christen) ‘n geestelike of verhewe soort van mens is en jy daarom nie meer sonde kan doen nie. Hulle het die gees van die liggaam geskei … Moontlike antwoord vir […]

R80
God werk met my – Uitverkiesing en Heilsorde

God werk met my – Uitverkiesing en Heilsorde

08/06/2021

’n Bybelstudie oor die uitverkiesing en die heilsorde. Word getroos deur die sekerheid van God se uitverkiesende genade. Deur WJA van Schalkwyk

R70