Neem asseblief kennis dat Lig in Duisternis Uitgewers se kantoor en boekwinkel op 3 en 6 April gesluit is. Aanlyn bestellings kan steeds geplaas word. Dismiss
Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.
Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.
by admin admin | Nov 24, 2021 | Mediaverklarings
āOns Lig Luisterstoriesā is ān innoverende luisterstorie-projek in samewerking met Ons Tuis aftreeoorde wat op 24 November geloods word. DiĆ© twee organisasies het hande gevat om iets uniek in Afrikaans te bied vir kinders wat in ān tegnologiese era grootword. Ons Lig...
by admin admin | Nov 18, 2021 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers is opgewonde om hierdie jaar deel van Solidariteit Helpende Hand se Skooltassie-projek te wees. Solidariteit Helpende Hand se nasionale Skooltassie-projek plaas sedert 2007 ān skooltassie met die nodige skryfbehoeftes in, in behoeftige...