by admin admin | Mar 31, 2022 | Uit die redakteur se pen
Oor die belangrikheid van lees is daar al baie navorsing gedoen en geskryf. Niemand betwyfel die noodsaaklikheid daarvan nie. Dit bou woordeskat en spelling, dit help met konsentrasie, dit ontwikkel begrip en analitiese vermoƫns, dit bevorder skryf- en...
by admin admin | Mar 29, 2022 | Uit die redakteur se pen
Een ding waarmee ons nie sukkel hier by Lig in Duisternis Uitgewers nie, is identiteit. Ons weet wie ons is en waarvoor ons staan. Ons het ān duidelike roeping waaraan ons graag gehoorsaam wil wees. Soos wat daar oor die vroeĆ« kerk berig word, wil ons graag Jerusalem...
by admin admin | Mar 18, 2022 | Gedigte
Voor die onheilswoning en tussen die skaars-beblaarde soetdorings staan, in droĆ« aarde maar lowergroen en blink van blad, die wag-ān-bietjie langs die pad. Wanneer ek naderkom dan sien ek dorings krom en reg; āk sien takke inmekaar gedraai en deurmekaar gevleg. En wil...
by admin admin | Mar 18, 2022 | Gedigte
Dis die blond, dis die blou: dis die veld, dis die lug; en ‘n voĆ«l draai bowe in eensame vlug – dis al Dis ‘n balling gekom oor die oseaan, dis ‘n graf in die gras, dis ‘n vallende traan – dis...
by admin admin | Mar 18, 2022 | Gedigte
Jou vabond wag ek sal jou kry van jou sal net ā²n bloedkol bly Hier op my kamermure. Deur jou vervlakste gonsery, deur jou gebyt en plaery Kon ek nie slaap vir ure. Mag ek my voorstel, eer ons skei, Eer jy die doodslag van my kry – My naam is Van der Merwe....