Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

NUWE BORDSPELETJIE – IDIOMEPRET

NUWE BORDSPELETJIE – IDIOMEPRET

Jy gaan beslis nie ʼn kat in die sak koop as jy hiĆ©rdie bordspeletjie aanskaf nie!Ā IdiomepretĀ is ʼn bordspeletjie wat onlangs by Lig in Duisternis Uitgewers die lig gesien het en vir ure se pret en plesier vir die hele familie sal sorg. Podiumpret, as die brein agter...
NUWE PUBLIKASIE | Deur die oĆ« van ‘n man

NUWE PUBLIKASIE | Deur die oĆ« van ‘n man

Hoe lyk daardie dinge waarmee ons onsself as kinders besig gehou het vandag deur die oĆ« van ’n man? Blink jou oĆ« steeds as jy aan daardie buffelhorings en die jagtog in die Zambezi-vallei dink? Klop jou hart steeds in jou keel wanneer jy die vars spore in die voetpad...