by admin admin | Jun 28, 2023 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers bied suksesvolle boekbekendstelling van In die Spore van Jesus aan. Lig in Duisternis Uitgewers het op 22 Junie die heerlike voorreg gehad om In die Spore van Jesus, die Afrikaanse vertaling van dr. Joel Beeke se boek, Walking as He Walked,...
by admin admin | Jun 13, 2023 | Mediaverklarings
Nou ook op Kindle. Dit is met groot trots dat Lig in Duisternis Uitgewers aankondig dat In die spore van Jesus, ān vertaling van dr. Joel R Beeke se boek Walking as He Walked, nuut op ons rakke is. Dit is ook as e-boek op Kindle beskikbaar. Walking As He Walked...
by admin admin | Jun 8, 2023 | Uit die redakteur se pen
In sy lied, āNuwe Wynā, sing die gospelsanger Louis Britz oor die kragtige werking van die Heilige Gees. Hy spreek sy verlange uit dat God deur sy Gees kragtig in hom sal werk en sy lewe sal vernuwe. In een van die versreĆ«ls vergelyk hy God se vernuwende werk deur die...