by admin admin | Jul 26, 2023 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers, ān toonaangewende Christelike uitgewery met ān gereformeerde grondslag wat fokus op Bybelgetroue en behoudende Afrikaanse literatuur, het Maandag 24 Julie sy jaarlikse prysuitdelingsfunksie in Pretoria aangebied. Die doel van hierdie...
by admin admin | Jul 10, 2023 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers se aksie om op Sondag 23 Julie 2023 soveel moontlik gelowige Suid-Afrikaners (ongeag kerkverband) op te roep om in verootmoediging terug te draai na God, is aan die rol. Die Uitgewer wil daarom alle Suid-Afrikaanse kerke en Christene...
by admin admin | Jul 7, 2023 | Uit die redakteur se pen
Lig in Duisternis Uitgewers is opgewonde oor Verootmoedigingsondag (ān inisiatief wat in 2022 begin is), wat hierdie jaar op Sondag 23 Julie plaasvind. Verootmoedigingsondag is ‘n dag waarop ons as gelowiges verenig om ons harte voor God uit te stort, in...