Statistiek en inligting 2027 (elektronies)
Amptelike statistiek en inligting van die AP Kerkverband vir 2027.
Statistiek en inligting 2027
Amptelike statistiek en inligting van die AP Kerkverband vir 2027.
Uitgevryfde koringkorrels (366 dagstukkies)
Immergewilde oordenkings uit die pen van Vader Kestell waarin God se eer en die welsyn van sy naaste voorop staan.
Vriende en bemindes
Die huwelik is meer as 'n seksuele verhouding. Dit is gebou op vriendskap. Joel Beeke gee Skrifgetroue beginsels vir 'n gesonde huwelik.
Dinamiese Afrikaans
Taalhandboek vir Afrikaansonderrig in die Intermediêre Fase vanuit 'n Christelike lewens- en wêreldbeskouing.
Freddy the “frog”
Freddy looks like a bunny, but feels like a frog. So he believes he is a frog. A satire on the question of transgenderism by Pieter van Deventer.
Pietie die “padda”
Pietie is ’n hasie wat voel soos ’n padda. Daarom glo hy dat hy ’n padda is ... ’n Satire oor die transgenderkwessie deur Pieter van Deventer.
Eva in ballingskap
‘n Oproep tot ware vrouwees in antwoord op die feminisme deur Rebekah Merkle.
Volg die voetspore van die Bybel
Vir die jongspan: Verskerp jou Bybelkennis op ‘n speelse manier deur blokkiesraaisels, woordsoektogte en vasvra. Deur Daleen Pienaar
Die Apie wat nie groente wou eet nie
Groente is sleg! Apie wil dit nie eet nie, maar vind gou uit waarom dit so belangrik is. Deur Marjan van der Kamp
