Fanie se veldskooldae

FAN01
R175

Fanie verruil die plaasskool vir veldskool. Hy skiet vir die pot, jagluiperds en oorleef in die berge. Deur PJ Schoeman.

Beskikbaar op terugbestelling

SKU: FAN01
Deel:
  • Beskrywing

Beskrywing

Fanie is nou 14 jaar oud en sy pa besluit dis tyd dat hy die plaasskool moet verlaat en verder in die veldskool moet gaan leer. En die uitdagings van die veldskool raak Fanie soms byna baas: Hy moet sommer gou leer om te skiet vir die pot, hy moet die luiperds wat sy pa se skape vang, die skrik op die lyf jaag, hy moet wilde-eende jag op ‘n kwaai oom se plaas en hy moet ‘n week lank saam met twee Zoeloes in die berge langs die Pongolarivier oorleef.