Die Voortrekkers: Die lewe daarna (Deel 3B)

Voortrekkers Die lewe daarna 3B
R225

’n Historiese roman oor die Voortrekkers se vestiging in die Vrystaat. ’n Kosbare stukkie geskiedenis van die Afrikanervolk deur GC Fourie.

In stock (can be backordered)

Die Voortrekkers:...

Loading...

SKU: VOO09
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)
  • Amazon E-boek

Beskrywing

Die derde deel van die trilogie – Die lewe daarna – vertel van die vestiging van die Voortrekkers in die Vrystaat. Permanente blyplekke moes opgerig word, nuwe vriendskappe gesmee en tussendeur was daar die Basoeto‑oorloë. Die trilogie is in ’n gemaklike geselstrant in prosavorm geskryf. Deurgaans hou die skrywer die leser geïnteresseerd deur afwagting te skep: Wat gaan nou gebeur? Hierdie is ’n kosbare stukkie geskiedenis van ons volk se stryd om voortbestaan, hul besondere humor, vasbeslotenheid, onderonsies, maar ook hul getrouheid teenoor mekaar en hul liefde vir die Woord.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Amazon E-boek

Amazon skakel: https://www.amazon.com/dp/B0GQGZ5NM6