- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Nils Holgersson is ’n stoute veertienjarige seun wat deur ’n elf in ’n kabouter verander word. Hy raak bevriend met ’n mak gans, Maarten, op wie se rug hy saam met die wildeganse deur Lapland reis. Saam beleef hulle wonderlike avonture en groot gevare, soos die geslepe jakkals Smirre …











![Soeker na waarheid [K] P](https://www.liginduisternis.co.za/wp-content/uploads/2025/03/augustinus-300x426.jpg)







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.