Asterix en die feesmaaltyd

Asterix en die feesmaaltyd
R160

Asterix en Obelix toer die ganse Gallië deur en versamel lekkernye uit dorpe as bewys dat geen Romein hulle kan afsonder nie!

Beskikbaar op terugbestelling

SKU: AST05
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die Romeine rig ’n reuseheining op om die klein Galliese dorpie waarin Asterix en Obelix woon, af te kamp van die res van Gallië. Asterix gaan ’n weddenskap aan dat hy en Obelix die ganse Gallië deur sal toer en lekkernye uit die dorpe sal saambring as bewys daarvan dat geen Romein hulle kan afsonder nie! Boek 5 in die gewilde Asterix-reeks.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan